Afrikaans 1983

Hebreërs 10:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ons moenie van die samekomste van die gemeente af wegbly soos party se gewoonte is nie, maar mekaar eerder aanmoedig om daarheen te gaan, en dit des te meer namate julle die oordeelsdag sien nader kom.

Hebreërs 10

Hebreërs 10:21-35