Afrikaans 1983

Hebreërs 10:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die wet van Moses is slegs 'n skadubeeld van die weldade wat sou kom, nie 'n werklike beeld daarvan nie. Voortdurend, jaar na jaar, word dieselfde offers gebring, en tog kan die wet dié wat die offers bring, nooit volkome van sonde vry maak nie.

Hebreërs 10

Hebreërs 10:1-6