Maar van die Seun sê Hy:“U troon, o God, staan vir ewig vas,met u koninklike septer laat U reg geskied.