Afrikaans 1983

Hebreërs 1:13-14 Afrikaans 1983 (AFR83)

13. Van watter engel het Hy ooit gesê:“Sit aan my regterhand,totdat Ek jou vyande aan jou onderwerp het”?

14. Is hulle dan nie almal geeste in diens van God, wat Hy uitstuur om dié te dien wat die saligheid gaan beërf nie?