Afrikaans 1983

Handelinge 8:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

In dieselfde stad was daar 'n man met die naam Simon, wat die inwoners van Samaria met sy toorkunste verstom het. Hy het daarop aanspraak gemaak dat hy iets besonders is,

Handelinge 8

Handelinge 8:5-11