Afrikaans 1983

Handelinge 8:40 Afrikaans 1983 (AFR83)

Filippus is later in Asdod aangetref. Hy het daarvandaan deur al die dorpe gegaan totdat hy in Sesarea gekom het, en oral het hy die evangelie verkondig.

Handelinge 8

Handelinge 8:33-40