Afrikaans 1983

Handelinge 8:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Saulus het die kerk probeer uitroei. Hy het van huis tot huis gegaan, mans en vrouens laat uitsleep en hulle in die tronk laat sit.

Handelinge 8

Handelinge 8:2-9