Afrikaans 1983

Handelinge 8:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ook Saulus het hierdie moord goedgekeur.Daardie dag het daar 'n hewige vervolging van die gemeente in Jerusalem begin. Al die gelowiges behalwe die apostels is uitmekaar gejaag en verstrooi oor die gebiede van Judea en Samaria.

Handelinge 8

Handelinge 8:1-4