Afrikaans 1983

Handelinge 7:45 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die volgende geslag het die tent ontvang en dit saamgeneem toe hulle onder leiding van Josua die land in besit geneem het waaruit God die inwoners voor ons voorvaders uit verdrywe het. Dit het daar gebly tot die tyd van Dawid.

Handelinge 7

Handelinge 7:37-55