Afrikaans 1983

Handelinge 27:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ons het dae lank stadig gevaar en met moeite regoor Knidus gekom. Toe die wind ons nie toegelaat het om verder op dié koers voort te gaan nie, het ons aan die beskutte kant van Kreta by Salmone verby gevaar.

Handelinge 27

Handelinge 27:6-15