Afrikaans 1983

Handelinge 27:40 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het die ankers afgekap en in die see gelos. Terselfdertyd het hulle die toue wat die stuurspane vashou, losgemaak en die voorseil gehys, sodat die wind die skip strand toe kon voer.

Handelinge 27

Handelinge 27:32-41