Afrikaans 1983

Handelinge 25:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar ek weet eintlik nie wat ek vir die keiser moet skrywe nie. Daarom het ek hom voor u gebring, en veral voor u, koning Agrippa, sodat ek ná die ondersoek iets kan hê om te skrywe.

Handelinge 25

Handelinge 25:22-27