Afrikaans 1983

Handelinge 25:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê Festus: “Koning Agrippa en almal hier teenwoordig, kyk, dit is die man teen wie al die Jode in Jerusalem en hier 'n aanklag by my ingebring het. Hulle het geskreeu dat hy nie langer behoort te lewe nie.

Handelinge 25

Handelinge 25:14-27