Afrikaans 1983

Handelinge 25:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek het hulle geantwoord dat dit nie die Romeinse gebruik is om 'n beskuldigde as guns uit te lewer nie. Hy moet eers geleentheid kry om hom voor sy aanklaers teen hulle beskuldiging te verdedig.

Handelinge 25

Handelinge 25:12-23