Afrikaans 1983

Handelinge 25:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

As ek skuldig is en iets gedoen het wat die doodstraf verdien, is ek bereid om te sterwe. Maar as daar niks in hulle beskuldigings teen my steek nie, kan niemand my as guns aan hulle uitlewer nie. Ek beroep my op die keiser.”

Handelinge 25

Handelinge 25:8-12