Afrikaans 1983

Handelinge 21:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar toe die sewe dae verby was, het ons verder gereis, en hulle is almal met hulle vrouens en kinders saam met ons tot buitekant die stad. Ons het op die strand gekniel en gebid

Handelinge 21

Handelinge 21:1-14