Afrikaans 1983

Handelinge 21:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ons het Siprus in sig gekry en is aan die suidekant daarvan verby Sirië toe. In Tirus, waar die skip sy vrag moes aflaai, het ons afgeklim.

Handelinge 21

Handelinge 21:1-10