Afrikaans 1983

Handelinge 21:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Neem hulle saam met jou vir die reinigingshandeling en betaal die koste daarvan, sodat hulle hulle hare kan laat afsny. Dan sal almal weet dat nie een van die gerugte wat oor jou versprei word, waar is nie, maar dat jy self die wet onderhou.

Handelinge 21

Handelinge 21:21-27