Afrikaans 1983

Handelinge 21:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Party van die gelowiges het van Sesarea af saam met ons gegaan. Hulle het ons by Mnason gebring, wat oorspronklik van Siprus afkomstig was en wat van vroeg af reeds 'n gelowige was. By hom sou ons tuis gaan.

Handelinge 21

Handelinge 21:14-22