Afrikaans 1983

Handelinge 21:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het na ons toe gekom, Paulus se gordel gevat, sy eie hande en voete daarmee vasgebind en gesê: “So sê die Heilige Gees: Die Jode sal in Jerusalem die eienaar van hierdie gordel net so vasbind en hom aan die heidene uitlewer.”

Handelinge 21

Handelinge 21:3-17