Afrikaans 1983

Handelinge 14:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het daar Jode van Antiogië en Ikonium af gekom en die mense na hulle kant toe oorgehaal. Hulle het Paulus met klippe gegooi en hom uit die stad gesleep onder die indruk dat hy dood is.

Handelinge 14

Handelinge 14:12-27