Afrikaans 1983

Handelinge 14:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

In Ikonium het Paulus en Barnabas op dieselfde manier opgetree. Hulle het weer na die Joodse sinagoge toe gegaan en daar gepreek, met die gevolg dat 'n groot aantal Jode en Grieke gelowig geword het.

Handelinge 14

Handelinge 14:1-7