Toe sê die engel vir hom: “Maak jou gordel vas en trek jou skoene aan.”Petrus het dit gedoen, en toe sê die engel vir hom: “Trek jou bokleed aan en kom saam met my.”