Afrikaans 1983

Handelinge 12:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die nag voordat Herodes hom voor die volk sou bring, het Petrus tussen twee soldate geslaap. Hy was met twee kettings geboei, en voor die deur het wagte die tronk bewaak.

Handelinge 12

Handelinge 12:4-15