Afrikaans 1983

Handelinge 12:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Nadat Herodes vir Petrus laat vang het, het hy hom in die tronk gesit en hom deur vier afdelings van vier soldate elk laat bewaak. Herodes wou hom ná die paasfees voor die volk bring.

Handelinge 12

Handelinge 12:1-10