Afrikaans 1983

Handelinge 12:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Op daardie selfde oomblik het 'n engel van die Here hom getref, omdat hy nie die eer aan God gegee het nie. Herodes is deur wurms verteer, en het gesterwe.

Handelinge 12

Handelinge 12:22-25