Herodes het hom laat soek, en omdat hulle hom nie kon kry nie, het hy die wagte verhoor en bevel gegee dat hulle doodgemaak moet word.Hierna het Herodes van Judea af na Sesarea toe gegaan en 'n tyd daar gebly.