Afrikaans 1983

Handelinge 12:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Intussen het Petrus aangehou klop. Toe hulle die deur oopmaak en hom sien, was hulle baie verbaas.

Handelinge 12

Handelinge 12:6-19