Afrikaans 1983

2 Tessalonisense 2:16-17 Afrikaans 1983 (AFR83)

En mag julle in al die goeie wat julle in woord en daad doen, bemoedig en gesterk word deur ons Here Jesus Christus en God ons Vader. Hy het aan ons sy liefde bewys en aan ons deur sy genade 'n blywende troos en goeie hoop gegee.

2 Tessalonisense 2

2 Tessalonisense 2:7-16-17