Afrikaans 1983

1 Timoteus 6:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Geldgierigheid is 'n wortel van allerlei kwaad. Party het geld nagejaag en toe van die geloof afgedwaal; daardeur het hulle hulleself baie ellende op die hals gehaal.

1 Timoteus 6

1 Timoteus 6:6-12