Afrikaans 1983

1 Tessalonisense 5:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wanneer die mense sê: “Alles is rustig en veilig,” sal die ondergang hulle skielik oorval soos geboortepyne 'n swanger vrou, en niemand sal ontkom nie.

1 Tessalonisense 5

1 Tessalonisense 5:1-9