Afrikaans 1983

1 Tessalonisense 5:16-21 Afrikaans 1983 (AFR83)

16. Wees altyd bly.

17. Bid gedurig.

18. Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle verwag.

19. Moenie die werking van die Heilige Gees teenstaan nie.

20. Moenie profesieë geringskat nie,

21. maar toets dit alles, behou wat goed is,