Afrikaans 1983

1 Tessalonisense 4:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ook mag niemand hom in hierdie verband te buite gaan en sy broer bedrieg nie, want die Here straf al sulke dinge. So het ons julle trouens al vroeër gewaarsku; ons het julle nadruklik hierop gewys.

1 Tessalonisense 4

1 Tessalonisense 4:4-10