Afrikaans 1983

1 Tessalonisense 4:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

En dit doen julle dan ook teenoor al die broers in die hele Masedonië. Ons versoek julle egter dringend, broers: Lê julle nog meer daarop toe.

1 Tessalonisense 4

1 Tessalonisense 4:8-15