Afrikaans 1983

1 Tessalonisense 4:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

En nou het ons nog iets anders om van julle te vra, broers. Julle het van ons geleer hoe God wil hê julle moet lewe. Julle doen dit ook, maar in die Naam van die Here Jesus versoek ons julle dringend: Lê julle nog meer daarop toe.

1 Tessalonisense 4

1 Tessalonisense 4:1-9