Afrikaans 1983

1 Tessalonisense 3:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe ek dus nie langer kon uithou nie, het ek vir Timoteus gestuur om vas te stel hoe dit met julle geloof staan: of die verleier julle nie reeds verlei het en al ons harde werk dalk op niks uitgeloop het nie.

1 Tessalonisense 3

1 Tessalonisense 3:1-13