Afrikaans 1983

1 Tessalonisense 2:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle onthou immers nog, broers, hoe ons geswoeg en gesweet het. Dag en nag het ons gewerk om nie vir enigeen van julle 'n las te wees terwyl ons die evangelie van God aan julle verkondig het nie.

1 Tessalonisense 2

1 Tessalonisense 2:3-15