Afrikaans 1933-1953

Joël 3:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En op dié dag sal die berge drup van mos en die heuwels vloei van melk en al die spruitjies van Juda stroom van water; en uit die huis van die Here sal daar ’n fontein uitkom om die dal Sittim te besproei.

Joël 3

Joël 3:10-19