Afrikaans 1933-1953

Joël 3:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. WANT kyk, in dié dae en in dié tyd wanneer Ek die lot van Juda en Jerusalem verander,

2. sal Ek al die nasies versamel en hulle na die dal van Jósafat laat aftrek, om daar met hulle ’n strafgerig te hou ter wille van my volk en my erfdeel Israel wat hulle onder die nasies verstrooi het, en my land wat hulle verdeel het.