Afrikaans 1933-1953

Jakobus 5:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Kyk, die loon van die arbeiders wat julle lande afgeoes het, wat deur julle agtergehou is, roep uit; en die geroep van die maaiers het gekom tot in die ore van die Here van die leërskare.

Jakobus 5

Jakobus 5:1-9