Afrikaans 1933-1953

Jakobus 5:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Kyk, ons reken hulle geluksalig wat verdra. Julle het gehoor van die lydsaamheid van Job, en julle het die einddoel van die Here met hom gesien, dat die Here vol medelye en ontferming is.

Jakobus 5

Jakobus 5:7-19