Afrikaans 1933-1953

Jakobus 1:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom, doen afstand van alle vuiligheid en oorvloed van boosheid, en ontvang met sagmoedigheid die ingeplante woord, wat in staat is om julle siele te red.

Jakobus 1

Jakobus 1:19-27