Afrikaans 1933-1953

Hebreërs 7:28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want die wet stel as hoëpriesters aan mense met swakhede, maar die woord van die eedswering wat ná die wet gekom het, stel die Seun aan, wat vir ewig volmaak is.

Hebreërs 7

Hebreërs 7:18-28