Afrikaans 1933-1953

Hebreërs 7:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

As daar dan volkomenheid deur die Levitiese priesterskap was — want met die oog daarop het die volk die wet ontvang — waarom was dit nog nodig dat ’n ander priester moes opstaan volgens die orde van Melgisédek en dat hy dit nie volgens die orde van Aäron genoem word nie?

Hebreërs 7

Hebreërs 7:1-15