Afrikaans 1933-1953

Hebreërs 3:18-19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

18. En aan wie het Hy gesweer dat hulle in sy rus nie sal ingaan nie, behalwe aan die ongehoorsames?

19. En ons sien dat hulle deur ongeloof nie kon ingaan nie.