Afrikaans 1933-1953

Hebreërs 2:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

U het hom ’n weinig minder as die engele gemaak; met heerlikheid en eer het U hom gekroon en hom oor die werke van u hande aangestel.

Hebreërs 2

Hebreërs 2:4-11