Afrikaans 1933-1953

Galásiërs 1:1-3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. PAULUS, ’n apostel nie vanweë mense of deur ’n mens nie, maar deur Jesus Christus en God die Vader wat Hom uit die dode opgewek het,

2. en al die broeders wat by my is — aan die gemeentes van Galásië:

3. Genade vir julle en vrede van God die Vader en onse Here Jesus Christus,