Afrikaans 1933-1953

Esra 9:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En by my het byeengekom almal wat gebeef het vir die woorde van die God van Israel, oor die ontrou van die ballinge; maar ek het verslae bly sit tot die aandoffer toe.

Esra 9

Esra 9:1-5