Afrikaans 1933-1953

Esra 5:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Aan die koning word bekend gemaak dat ons na die provinsie Juda, na die huis van die grote God, gegaan het; en dit word van groot klippe gebou, en hout word teen die mure gelê, en daardie werk word sorgvuldig gedoen en vorder goed onder hulle hande.

Esra 5

Esra 5:7-9