Afrikaans 1933-1953

Esra 5:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

In dié tyd het Tattenai, die goewerneur wes van die Eufraat, en Setar-Bosenai en hulle partygenote na hulle gekom en só aan hulle gesê: Wie het julle bevel gegee om hierdie huis te bou en hierdie muur te voltooi?

Esra 5

Esra 5:1-7